Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar
Afr_Monoloog_Dogter_10 - 13 jr_BOERE BANGMAAK R100.00

Quantity
 
Komies. 2 - 3 min. Die kuier hierdie vakansie op die plaas was net een te veel. Ouma het die eienaardigste goed gaargemaak wat ek elke aand moes eet. Wie eet oulike, klein skilpadjies? Sonder dop, kop of pote? Gelukkig het die hond onder die tafel al die goed wat ek nie kon afsluk, gevreet.
Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©