2 – 3 min. Komies. Vertaal en verwerk uit “Mathilda” van Roald Dahl. Die skoolhoof dwing een van die seuns om die hele sjokoladekoek op te eet. “Moeras-vis tel die mes op... maar sit dit weer neer. “Ek wil dit nie eet nie,” lig hy Knuppelknop in. Knuppelknop swiep nader soos ‘n aasvoël, die sweep omhoog. “Eet, jou klein rot! Dis spesiaal vir jou gebak.”
Download
Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
Back to : Categories --> Prosa / Prose --> Afrikaans Prosa --> Afrikaans Prosa 10-13 Jaar |
Preview | Product Name | Price | Quantity |
Back to : Categories --> Prosa / Prose --> Afrikaans Prosa --> Afrikaans Prosa 10-13 Jaar |
Gratis Prosa Stukke: Afrikaans Prosa 10-13 Jaar
Afr_Prosa_Dogter_10 - 13 jr_Die Koek
Afr_Prosa_Dogter_10 - 13 jr_VLIEEKOEKIES
2 – 3 min. Komies. Verwerking van ‘n storie deur Helen Brain. 2 Susters sit altyd vas, veral as ‘n maatjie kom kuier. “My suster, Katrien, dink sy’s die wêreld se grootste grapmaker. Sy gee nie om as ander mense nie vir haar grappe lag nie. SY lag daarvoor en hoe meer hulle gril en bang raak, hoe snaakser dink sy is dit.”
Download
Download
Afr_Prosa_Dogter_10 - 13 jaar_MIETJIE EN MUIS
3 min. Mossie slinger vir Muis bo-oor die bakoond. Mietjie hardloop deur die veld opsoek na haar geliefde meerkat maar sy glo vas hy is weg. Vir ewig weg. Uittreksel en verwerking uit Rivierplaas deur Alba Bouwer
Download
Download