Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Prosa / Prose --> Afrikaans Prosa --> Afrikaans Prosa 10-13 Jaar
Afr_Prosa_Dogter_10 - 13 jr_GOUELOKKIES SKRYF 'N NUWE STORIE R100.00

Quantity
 

 
 
GOUELOKKIES SKRYF 'N NUWE STORIE.  3 - 4 min.  Komedie.  Dis 300 jaar later en Gouelokkies voel dat dinge moet verander.  Sy stap nie in die bos nie maar wandel in 'n natuurreservaat.  Sy is nog steeds mal oor pap en eet sommer al drie die borde pap op.  Pappa Beer beskuldig haar dat sy 'n inbreker is maar Gouelokkies vertel hulle dat tye het verander en hulle moet hulle eie storie begin skryf.
Back to : Categories --> Prosa / Prose --> Afrikaans Prosa --> Afrikaans Prosa 10-13 Jaar

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama ShopAll Rights Reserved ©