Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 5-9 Jaar
Afr_Monoloog_Seun_5- 9 jr_EK IS ONTVOER DEUR RUIMTEWESENS R80.00

Quantity
 

EK IS ONTVOER DEUR RUIMTEWESENS.  1 - 2 min.  Komedie.  Ma!  Ek is ontvoer deur ruimtewesens.  Gelukkig het ek ‘n ooreenkoms met hulle aangegaan.  Ek leer hulle hoe SEUNS dink en in ruil daarvoor bring hulle my elke oggend terug.  Ek en my ontvoerder noem mekaar al op die naam.  Sy naam is GPRETJOOSKRI… wat vrek moeilik is om te sê… so ek noem hom sommer JOOS."
Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 5-9 Jaar

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©