Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar
Afr_Monoloog_Seun_10 - 13 jr_DIE GETROUE DIENAAR R80.00

Quantity
 

2 – 3 min.  Dramaties. 'n Verwerking van 'n sprokie deur die Broers Grimm. ‘n Dienaar beskerm die koning en koningin maar moet die hoogste prys betaal.  “O grote koning, wat ek gedoen het, het ek gedoen om u en die pragtige koningin te red van die dood.  Ek weet u glo my nie maar drie swart draaie het drie voorspellings aan my gemaak waarin u en die pragtige koningin in lewensgevaar sou wees.”


Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©