Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar
Afr_Monoloog_Dogter_10 - 13 jr_SLAPENDE SKOONHEID DROOM R80.00

Quantity
 

2 – 3 min.  Dramaties. Die slapende prinses word wakker.  Sy probeer onthou wat die nagmerrie was.   “Maar dan… dan verander alles… soos ‘n donderstorm met wind en weerlig.  Dit word donker en mens kan die onheil in die lug voel.  ‘n Heks… in swart… vlieg by die venster in op haar besem… sy kekkellag skril.”


Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©