Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Prosa / Prose --> Afrikaans Prosa --> Afrikaans Prosa 5-9 Jaar
Afr Prosa Seun 5 - 9 jr KOBUS EN DIE ALIEN R100.00

Quantity
 
Afr Prosa Seun 5 - 9 jr KOBUS EN DIE ALIEN

Wat doen jy as daar 'n klein alientjie op die eetkamer tafel staan wanneer jy moet leer vir die eksamen? Kobus besluit dat dit goed sal wees om vriendelik te glimlag en nie skielike bewegings te maak nie. As sy ma tuis kom, verdwyn die alien... hoekom het sy ma en die alien dieselfde groen oë?
Back to : Categories --> Prosa / Prose --> Afrikaans Prosa --> Afrikaans Prosa 5-9 Jaar

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©