Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Groepe / Groups --> Afrikaans Groepe
Afr Groep 3 seuns 10 - 16 jaar DIE MISVERSTAND R100.00

Quantity
 
Afr Groep 3 seuns 10 - 16 jaar DIE MISVERSTAND

Komies. By 'n rugbywedstryd laat 'n pa luidkeels van hom hoor oor presies hoe "dom" die ref is. Die ref is kwaad vir die pa maar 'n speler word nader geroep om te verduidelik wat gebeur het toe hy 'n drie gedruk het. Almal besef dat die ref weet nie wat aangaan in 'n rugbywedstryd nie... veral as die pa eintlik die Springbokke afrig.

Back to : Categories --> Groepe / Groups --> Afrikaans Groepe

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©