Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Groepe / Groups --> Afrikaans Groepe
Afr Groep 4 Dogters 10 - 13 jr GENOEG IS GENOEG R120.00

Quantity
 
Afr Groep 4 Dogters 10 - 13 jr GENOEG IS GENOEG<br /><br />4 - 5 min. Komies. Raponsie, Sneeuwitjie, Gouelokkies en Doringrosie hou piekniek. Raponsie het haar been gebreek toe sy uit die toring spring, Sneeuwitjie is soos 'n robot wat nooit ophou skoonmaak nie, Gouelokkies het haarself aangestel as die buurtwag en wil net diewe vang en Doringrosie kan haar ogies nie oophou nie. Die 4 vriendinne is vasgevang hulle stories maar hulle dink dat genoeg is nou genoeg. <br /><br />
Back to : Categories --> Groepe / Groups --> Afrikaans Groepe

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©