Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Poppekas / Puppet Shows --> Poppekas
Afr Poppekas 10 - 13 jr DIE LANK EN DIE KORT VAN DIE STORIE R120.00

Quantity
 
Afr Poppekas 10 - 13 jr DIE LANK EN DIE KORT VAN DIE STORIE

4 - 5 min. Komies. Alles wat eens lank was is nou kort. 'n Hanswors is opsoek na 'n goeie storie wat die koning sal laat lag. Hy loop vir Rooikappie, die houtkapper en die wolf raak en saam voer hulle 'n storie op waarvoor die koning heerlik lag. Karakters: Hanswors, Rooikappie, houtkapper, wolf, heks, koning en koningin.
Back to : Categories --> Poppekas / Puppet Shows --> Poppekas

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©