Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar
Afr_Monoloog_Seun_10 - 13 jr_OM N VOELVERSKRIKKER TE WEES IS GN GRAP R100.00

Quantity
 
2 – 3 min. Komies. ‘n Heerlike stuk met 'n hele reeks emosies vir vertolking. Die arme voëlverskrikker se werk is om die voëls weg te jaag maar hy het geen vriende nie... en boonop jeuk sy neus vreeslik. Dalk sal die voor-op-die-wa mossie bereid wees om sy neus te krap as voëlverskrikker toelaat dat hy nesmaak in sy kop!<br /><br />
Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©