Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar
Afr_Monoloog_Seun_10 - 13 jaar_WOLF R100.00

Quantity
 
2 - 3 min. Komies. Wolf is moeg om heeltyd negatiewe publisiteit te kry. Hy is altyd die vark in die verhaal - al is daar 3 ander varke. Nee! Dis tyd dat die Grimm Broers hom in 'n positiewe lig stel. Miskien sal 'n resepteboek met Wolf se watertand resepte net die ding wees.
Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©