Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop

Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar
Afr_Monoloog_Seun_10 - 13 jr_EK DRINK NOOIT WEER WATER NIE R80.00

Quantity
 
1 - 2 min. Komies. Daar is net mooi niks slimmer as 'n tiener nie. "Ma, ek gaan nooit weer water drink nie. NOOIT WEER NIE! Ons het vandag geleer dat die water wat jy NOU drink dalk al in iemand anders se toilet was. Daardie selfde water wat weggespoel is met “ma-weet-wat”... spoel jy so lekker in jou mond rond! Dis vieslik!"
Back to : Categories --> Monoloog / Monologue --> Afrikaans Monoloog --> Afrikaans Monoloog 10-13 Jaar

Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
dramawinkel@gmail.com

All Rights Reserved Aanlyn Dramawinkel / Online Drama Shop
©